Ons collages is die hartklop van ons huis en is in vier hartskamers verdeel: Die Mensdom, Dis Besigheid, Die Aanhanger en Organisasies.
Dit gebeur gereeld dat ons vir kommissies genader word. Van trou uitnodigings tot verjaardagkaartjies. Ons collages is gemaak vir persoonlike gebruik en gee vir jou die geleentheid om 'n digitale kaartjie vir jou geliefdes aan te stuur - selfs al sit jy aan die ander kant van die wêreld.
Dis ideaal, want dis digitaal!™
*Collage-getal word maandeliks aangepas
Aantal collages tot dusver opgedra.
Gryp vir jou 'n stoel, want ons het iets om te vier!
Ons stuur die collage vir jou in 'n JPEG- en PDF -formaat aan.
Ons collages is geskik vir persoonlike gebruik en ideaal vir:
- Verjaardae
- Kersfees
- Vader- en moedersdae
- Uitnodigings
- Personeel bekendstellings
- Erkenning