"Ons diere fluister in ons sinne en kruip in ons uitdrukkings in."
Om blomme te gee versinnebeeld soms die idee dat iemand iets mooi gaan soek het om jou te wys dat hulle aan jou gedink het. Hulle soek iets mooi, want daar is 'n stukkie in jou wat mooi is vir hulle.
- Hilde Kruger, 2023
"Ons kan ons plek volstaan deur uit te staan. Ons is nie vir plekke gemaak nie, ons is gemaak om plek te skep. Ek verkies die vryheid bo enige boks wat in my rigting gegooi word."
- Hilde Kruger, 2024