ONS SPOGKAS

My ouma het altyd 'n spogkas in haar eetkamer gehad. Hierdie glaskas was gewoonlik gesluit, sodat haar sentimentele besittings, soos die handgemaakte geskenke wat haar kleinkinders vir haar gestuur het, veilig bewaar sou word. 

Ineffable gee, maar soms ontvang ons ook - daarom ontvang ons elke geleentheid met grasie en maak ons dit spesiaal. Dis spesiaal, want dis sentimenteel. Uit ervaring het ons 'n hele paar lesse geleer en pas ons ons kennis toe op grond van dit wat ons geleer het. 

Sedert Ineffable se bestaan het ons netwerke gebou en is ons al vir 'n paar onderhoude genooi.    

KWALIFIKASIES EN TOEKENNINGS

1

BA Grafiese Ontwerp (HONS.)

Noord Wes Universiteit van Potchefstroom 

1

Multimedia Nagraads

Noord Wes Universiteit van Potchefstroom  

1

ISTD-Lidmaatskap
 
International Society of Typography Design
Hoofkantoor, Londen, Engeland 

1

#GOEIEGONS

Grafiese Ontwerper van die jaar_2021
Solidariteit

GESELS MET ONS

Kom ons bou netwerke!
Stuur vir ons 'n vonkpos. 

Thank you! Your message has been sent.
Unable to send your message. Please fix errors then try again.